"Jou grondslag vir ’n innoverende landbouloopbaan."
Belangrike Inligting:
Maak asseblief seker dat jy die volgende dokumentasie beskikbaar het om SAAM met jou aansoek op te laai. Alle lêers moet leesbaar wees en nie groter as 8MB (megabytes) (Lêer formaat = pdf, jpg, jpeg of png).
Ons sal geen aansoeke aanvaar sonder die dokumente wat hieronder gelys is nie:
- ID (indien kaart – beide kante) of Paspoort
- Hoogste kwalifikasie uitslae (Matrieksertifikaat Verpligtend)
- Kort CV wat ons meer oor jouself vertel
Ons hoor graag van jou!
Indien jy enige vrae of navrae het, kontak asseblief ons hoofkantoor.