"Jou grondslag vir ’n innoverende landbouloopbaan."

Maak Jou Landboudrome 'n Realiteit!

Kursusse wat gemaak is om jou markgereed te kry vir jou landbouloopbaan. Kies uit die onderstaande kwalifikasies:

Diereproduksie

Vleisbeesproduksie
Nasionale Diploma

NQF 5

Diereproduksie

Skaap- en Wolproduksie
Nasionale Diploma

NQF 5

Plantproduksie

Tuinbou en Grondwetenskappe Nasionale Diploma

NQF 5